Dowwe Dolla and Wicus vd Merwe

Perfekte geleentheid vir jou jaareindefunksie!

Is jy moeg vir jou man se lang gesig wat lyk soos ‘n bak wat afdraand kyk? Lyk jou vrou al meer soos haar paspoortfoto? Dan is dit tyd om ‘n kaartjie vir hulle te koop na hierdie showtjie. WEES GEWAARSKU: Jy moet lag dat die trane rol, anders spuit ons jou met Doom! – Dolla & Wicus

2 November 2019, 18h30